Date passedSheriff sale of goods
Vehicles - sheriff sale
Vehicles
What is sold
1 x TOYOTA QUANTUM REG: BVD 538 B
As listed in the notice. Sold as they stand (voetstoots).
Terms
No deposit, fee or commission stated.
About this kind of sale
A sale in execution by the sheriff. Goods are usually sold to the highest bidder for cash or EFT on the day and removed by the buyer. The conditions of sale are at the sheriff’s office.
Source
- Government Gazette
- No. 48892, Friday 7 July 2023
- Page
- 101
- Case number
- 1760/2021
- Court
- High Court of South Africa, North West High Court, Mahikeng
Original notice text
As printed in the Gazette, with identity numbers partly masked.
Case No: 1760/2021 IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (THE NORTH WEST HIGH COURT MAHIKENG) In the matter between: BOKANG MPHO KHOETA, 1st Plaintiff, KGOMOTSO TUMELO TAUNYANE, 2nd Plaintiff and BOITUMELO HECTOR SELEBALO, 3rd Plaintiff and THE MINISTER OF POLICE, Defendant NOTICE OF SALE IN EXECUTION 2023-07-28, 10:00, NO 1, GERRIT MARITZ STREET, ZEERUST 1 x TOYOTA QUANTUM REG: BVD 538 B Dated at MAFIKENG, 2023-06-29. Attorneys for Plaintiff(s): LABUSCHAGNE ATTORNEYS, 19 CONSTANTIA DRIVE, RIVIERA PARK, MAFIKENG. Telephone: 018 381 6828. Attorney Ref: GW1505. Saak No: 4453/2020 IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG DIVISION, JOHANNESBURG) In die saak tussen: NEDBANK BEPERK (Eiser) en JONATHAN MC CARTHY (Eerste Verweerder) en ELIZE MC CARTHY (Tweede Verweerder) 2023-07-26, 11:00, by die perseel te Eenheid 22, Ploverstraat 16, Mosselbaai Ter uitvoering van 'n vonnis van die bogenoemde agbare hof gedateer 17 Augustus 2021, sal die ondervermelde onroerende eiendom op WOENSDAG, 26 JULIE 2023 om 11:00 by die perseel te Eenheid 22, Ploverstraat 16, Mosselbaai in ekskusie verkoop word aan die hoogste bieder onderhewig aan 'n reserweprys van R400 000,00, onderhewig aan die hiernavermelde en sodanige verdere voorwaardes as wat deur die balju by die veiling uitgelees sal word: (1) (a) Deelnr 1 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr SS414/2010 in die skema bekend as PLOVER HIGHTS ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te MOSSELBAAI, in die Munisipaliteit en Afdeling Mosselbaai, Wes-Kaap Provinsie van welke deel die vloeroppervlakte, volgens voormelde deelplan 121 vierkante meter groot is; en (b) 'n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken, gehou kragtens Transportakte nr ST17041/2013 (2) 'n Uitsluitlike gebruiksgebied beskryf as Balkon B1, groot 12 vierkante meter, gehou kragtens Notariële Akte van Sessie nr. SK4264/2013, geleë te Eenheid 22, Ploverstraat 16, Mosselbaai. Beskrywing: Die volgende inligting word verstrek, maar nie gewaarborg nie: Deelnr met 3 slaapkamers, badkamer, kombuis/sitkamer en motorhuis. Betaalvoorwaardes: Tien persent (10%) van die koopprys moet onmiddellik na die veiling tesame met die balju se kommissie betaal word. Die balans-koopprys is betaalbaar teen oordrag en moet verseker word deur 'n bankwaarborg wat binne 21 dae na die verkoping vir goedkeuring aan Eiser se prokureurs voorgelê moet word. Verkoopvoorwaardes: Die volledige verkoopvoorwaardes lê ter insae by die kantoor van die balju vir die Hooggeregshof, MOSSELBAAI. (verw. S Du Toit; tel.044 690 3143) Gedateer te: TYGERVALLEI, 2023-06-07. Prokureur(s) vir Eiser(s): FOURIE BASSON & VELDTMAN, Tijgerpark 5, Uit Willie van Schoor Rylaan, Tygervallei. Tel: (021) 929 2600. Faks: (021) 914 6600. Prokureur Verw: JF/LS/N2096. Saak No: 19149/2020 WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD (GAUTENG DIVISION, JOHANNESBURG) In die saak tussen: ABSA BANK BEPERK (Eiser) en JOHAN ANDRE APPOLLIS (Verweerder) EKSEKUSIEVEILING 2023-07-25, 11:00, by die baljukantoor te Eenheid B5, Coleman Besigheidspark, Colemanstraat, Elsiesrivier Ter uitvoering van 'n vonnis van die bogenoemde agbare hof gedateer 14 Desember 2021, sal die ondervermelde onroerende eiendom op DINSDAG, 25 JULIE 2023 om 11:00 by die baljukantore te Eenheid B5, Coleman Besigheidspark, Colemanstraat, Elsiesrivier in eksekusie verkoop word aan die hoogste bieder onderhewig aan 'n reserweprys van R350 000,00, die hiernavermelde en sodanige verdere voorwaardes as wat deur die balju by die veiling uitgelees sal word: Erf 5829 Matroosfontein, in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Wes- Kaap Provinsie geleë William Masonstraat 47, Bishop Lavis; groot 397 vierkante meter; gehou kragtens Transportakte nr T38147/2012. Beskrywing: Die volgende inligting word verstrek, maar nie gewaarborg nie: Woonhuis met sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en badkamer: Tien persent (10%) van die koopprys moet onmiddellik na die veiling tesame met die balju se kommissie betaal word. Die balanskoopprys is betaalbaar teen oordrag en moet verseker word deur 'n bankwaarborg wat binne 21 dae na die verkoping vir goedkeuring aan Eiser se prokureurs voorgelê moet word. Verkoopvoorwaardes: Die volledige verkoopvoorwaardes lê ter insae by die kantoor van die balju vir die Hooggeregshof, Goodwood.(verw. F Van Greunen; tel. 021 592 0140) Gedateer te TYGERVALLEI hierdie 7de dag van JUNIE 2023. FOURIE BASSON & VELDTMAN, Eisers se Prokureurs, Tijgerpark 5, Uit Willie van Schoor Rylaan, TYGERVALLEI. (VERW. J C FOURIE/LS/A4992; tel 021 929 2600) Gedateer te: TYGERVALLEI, 2023-06-07. Prokureur(s) vir Eiser(s): FOURIE BASSON & VELDTMAN, Tijgerpark 5, Uit Willie van Schoor Rylaan, Tygervallei. Tel: (021) 929 2600. Faks: (021) 914 6600. Prokureur Verw: JF/LS/A4992.
Compiled automatically from a public notice and may contain errors. Not an offer, and not legal or financial advice. The sale may be cancelled, postponed or withdrawn: confirm every detail with the sheriff’s office before you go or bid.